top of page
Search
  • Writer's pictureTherese Hulme

Praat jy! by die Tuin van Digters in Wellington

Op Saterdag 8 Oktober het Theo Kemp van Die Jakes Gerwel Stigting en ek gepraat oor die boek en die stories daaragter. Die boek is aan Theo opgedra oor sy jarelange ondersteuning van die werk waaroor ek in die boek skryf.




1 view0 comments
bottom of page